Pharos Tuis | pharos.co.za » | PharosAanlyn » | Veel Voorkomende Vrae
Kies Lyste »
Lyste
X
Sluit die volgende lyste in:
Woordelys
Afkortingslys
Buitelandse geografiese name
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Belangrike gebruiksinligting oor die Woordelys »
aan die kant of aan kant ( – – – maak of – – maak )
Aandland ( die – )
aandoen ( hy sal (by) Heilbron –; iemand leed – ), aange..
aandoening, -e of -s
aandstond, -e, of aandstonde, -s
aandui, aange..
aan een ( vir een )
aaneen ( aanhoudend )
aaneenflans, aaneenge..
aaneengeflans, -te
aaneenryg, aaneenge..
aaneenskryf, ..geskryf, of aaneenskrywe, ..geskrywe ( vas )
aan een skryf, geskryf, of aan een skrywe, geskrywe ( net aan een, nie aan almal nie )
aaneen skryf, geskryf, of aaneen skrywe, geskrywe ( aanhoudend )
aangee, aange..
aangee, ..geë
aangeër of aangewer, -s
aangeheg, -te
aangehoudene, -s
aangekla, -de of aangeklaagde
aangelê, -de of aangelegde
aangenome ( – kind )
aangepas, -te
aangeskroef, -de
aangeslib, -de
aangespe, aange..
aangewer of aangeër, -s
aangryns, aange..
aanhê, aangehad
aanheg, aange.. 14.48
31 - 60 van 1538 | « Vorige | Volgende »