Pharos  Tuis | pharos.co.za » | PharosAanlyn » | Veel Voorkomende Vrae
 Kies Lyste » 
Lyste
 X 
Sluit die volgende lyste in:
Woordelys
Afkortingslys
Buitelandse geografiese name
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z  
Belangrike gebruiksinligting oor die Woordelys »
daar voor of daarvoor 14.57
dachshund, -e 18.2
Dada (kunsrigting)
dadaïsme
dadel, -s
dadelboom, ..bome
dadelik
dader, -s 11.2 (a)
dae lank (sy afwesigheid was – –), dae lang of dae lange (sy – – afwesigheid)
daemon of daimon, -e of -s
daeraad, ..rade
daeraad of dageraad (soort vis), -s of ..rade
dafne (soort blom), -s
dag, dae; -gie 5.1 (b); 5.9; 11.17; 13.1; 13.11 (c); 15.2
dag af (dag vry), dae af
dagblad, ..blaaie
dagbladleser, -s
dagboek, -e
dagbou (mynwese)
dag-en-nag-ewening of dag-en-nagewening, -e of -s
dageraad of daeraad (soort vis), -s of ..rade
dagga
daggahandel
daggarokery
dagha (bouklei) 18.5 (d); 18.10
dagin en daguit 14.3
dag lank ('n – – wag), dag lang of dag lange ('n – – waggery)
dagliggloeilamp, -e
dagloner, -s
daglumier, -s
31 - 60 van 1882 | « Vorige | Volgende »