Pharos Tuis | pharos.co.za » | PharosAanlyn » | Veel Voorkomende Vrae
Kies Lyste »
Lyste
X
Sluit die volgende lyste in:
Woordelys
Afkortingslys
Buitelandse geografiese name
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Belangrike gebruiksinligting oor die Woordelys »
i, -'s; -'tjie
iatrochemie
ibandla ( stamraad ) 18.8 opm.
ibis, -se
iblies ( die duiwel )
ideaal, ideale 16.12 (b)
idealis, -te 16.12 (b); 16.20
idealiseer, geïd.. 16.12 (b)
idealisme
idealisties, -e; -er of meer –, -ste of mees -e
idealiteit, -e 16.12 (b)
idealiter of idealitêr ( bw. )
idee, -s of ideë 16.6
ideëassosiasie, -s
ideëel, ideële 16.12 (b)
idée fixe, idées fixes
ideëleer
ideetjie, -s
ideëwêreld, -e
identiek of identies, -e
identifikasie, -s
identifiseer, geïd.. 17.4
identifisering
identiteit, -e
ideografie, -ë
ideogram, -me
ideologie, -ë 16.12 (b)
ideomotories, -e
idikaatskap ( Islamities )( roeping ), -pe
idille, -s
1 - 30 van 912 | Volgende »