Pharos  Tuis | pharos.co.za » | PharosAanlyn » | Veel Voorkomende Vrae
 Kies Lyste » 
Lyste
 X 
Sluit die volgende lyste in:
Woordelys
Afkortingslys
Buitelandse geografiese name
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z  
Belangrike gebruiksinligting oor die Woordelys »
j, -'s; -'tjie
ja of jaag, ge-
ja (–, dis reg), -'s; -'tjie 2.7; 16.3
ja a (teenoor nee a)
jaagduiwel, -s
jaagspinnekop of jagspinnekop, -pe
jaareindfunksie, -s
jaargeld
jaargety, -e
jaarin en jaaruit 14.3
jaarkring (kerkterm), -e
jaar lank (die vonnis is 'n – –), jaar lang of jaar lange ('n – – vonnis)
jaar oud (die verslag is 'n – –; 'n – – verslag), jaar ou of jaar oue (die – – verslag) 14.41 (b)
jaaroudvul, ..lens
jaarring, -e
jaartal, -le
jaarverslag, ..slae
jabroer, -s
jacuzzi, -'s
jade
jadeïet
jafel of javel, -s
jag (vaartuig), -te
jagspinnekop of jaagspinnekop, -pe
jagter, -s 13.3
jaguar, -s
Jahwe of Jahweh
jakaranda, -s
jakkals, -e 9.7; 11.23
jakkalsstreek, ..streke
1 - 30 van 291 | Volgende »