Pharos  Tuis | pharos.co.za » | PharosAanlyn » | Veel Voorkomende Vrae
 Kies Lyste » 
Lyste
 X 
Sluit die volgende lyste in:
Woordelys
Afkortingslys
Buitelandse geografiese name
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z  
Belangrike gebruiksinligting oor die Woordelys »
k, -'s; -'tjie
kaai, -e 13.4
kaaiman, -ne of -s
kaak, kake
kaakklem (klem-in-die-kaak)
kaalgaar of kaalgare of kaalgaring
kaalkop (– die waarheid vertel)
kaalperske, -s
kaalvoet (– seun; hy loop –) 14.30
kaalvuis (– inklim)
kaap, ge-
Kaaplander, -s
Kaaplands, -e
Kaaps, -e (– Afrikaans; – kanferfoelie; – Klopse) 9.7 (a); 14.23; 14.6 (d)
Kaaps-Afrikaans, -e
Kaaps-Hollands, -e (– huise/geskrifte) 14.19
Kaapstadse (attr.)
kaapstander, -s
Kaap-Supergroep of Kaapsupergroep 9.17
Kaapvaart (vaart om die Kaap), -e
kaapvaart (met kaperskepe), -e
kaard (tekstiel), -e
kaard (tekstiel), ge-
kaarding (tekstiel)
kaardwol
kaart, -e
kaartehuis, -e
kaartjiesondersoeker, -s
kaartstelsel, -s
kaas-en-wyn, -e, of kaas-en-wyn-onthaal of kaas-en-wynonthaal, ..hale 12.21; 12.21 (b)
1 - 30 van 3334 | Volgende »