Pharos Tuis | pharos.co.za » | PharosAanlyn » | Veel Voorkomende Vrae
Kies Lyste »
Lyste
X
Sluit die volgende lyste in:
Woordelys
Afkortingslys
Buitelandse geografiese name
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Belangrike gebruiksinligting oor die Woordelys »
l, -'e of -'s; -'etjie 2.12; 13.9; 15.12
laaf of lawe, ge-
laafdrank, -e
laafnis of lafenis, -se
laag, lae; laer, -ste
laag-by-die-gronds, -e 12.23
laagdrukstelsel of laedrukstelsel, -s
laaghout
laag liggend, of laagliggend, -e
Laagmaleis ( taalbenaming ) 9.11; 9.11 (a); 14.16
laagreliëf, -s
laagsgewys of laagsgewyse
laagspanningsdraad of laespanningsdraad, ..drade
laagte ( die skape wei in die – ) of leegte, -s
laagvat, -te
laagvormig, -e
laagwater
laagwaterbrug, ..brûe
laai, -e; -tjie 2.2  13.4; 15.5
laai, ge-
laai ( dit is 'n ou – van hom )
laaigraaf, ..grawe
laaimeester, -s
laaisone, -s 11.20
laaistok, -ke
laaivermoë
laakbaar, ..bare; -der, -ste
laars, -e
laas ( gister –; – jaar/maand )
laasgenoemde, -s
1 - 30 van 1155 | Volgende »