Pharos Tuis | pharos.co.za » | PharosAanlyn » | Veel Voorkomende Vrae
Kies Lyste »
Lyste
X
Sluit die volgende lyste in:
Woordelys
Afkortingslys
Buitelandse geografiese name
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Belangrike gebruiksinligting oor die Woordelys »
waard ( herbergier ), -e
waardasie, -s
waardasiehof, ..howe
waarde, -s 9.4; 9.5
waardebepaling, -e of -s
waardeer, – of ge- 17.3
waardeerder, -s
waardering
waar deur of waardeur
waardevol, -le; -ler, -ste
waardig, -e
waardin, -ne
waarheen 14.56
waarheid, ..hede
waarheidliewend of waarheidsliewend, -e
Waarheids-en-versoeningskommissie ( amptelik: Kommissie vir Waarheid en Versoening )
waarheidsin
waarheidsliefde
waar in of waarin
waar kragtens of waarkragtens
waar langs of waarlangs
waarlik waar ( sy storie was – – )
waarlikwaar ( dit het – gebeur )
waar mee of waarmee
waarmerk, -e
waarmerk, ge-
waar na of waarna
waar naas of waarnaas
waarnatoe
waarneem, waarge..
31 - 60 van 943 | « Vorige | Volgende »