Pharos  Tuis | pharos.co.za » | PharosAanlyn » | Veel Voorkomende Vrae
 Kies Lyste » 
Lyste
 X 
Sluit die volgende lyste in:
Woordelys
Afkortingslys
Buitelandse geografiese name
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z  
Belangrike gebruiksinligting oor die Woordelys »
laasgenoemde (b.nw.), –
laaslede
laaste (– in die wedloop)
laastens
laat, ge- 17.8
laat, –; later, -ste
laat (sy het dit – vaar), –
laataand, -e
laat herfs (van die vroeë tot die – –) of laatherfs ('n koel –; hulle oes –)
laat kaphou of laatkaphou, -e
laatkommer, -s
laatlammetjie, -s
Laat Latyn (taalbenaming) 14.16 (a); 14.23 (a)
Laat-Latyns (b.nw.), -e
laat-maar-loop-houding of laat-maar-loophouding 12.21
Laat Romantiek (die – –)
Laat-Romanties, -e (– kuns)
laatslaper, -s
laatste (op die – vanaand)
laatte (teen die –)
laatvat, -te
Labarang (Islamities)(feesdag)(bv. – Ramadaan/Gadj) 9.3
labberdaan (ingesoute vis)
labiaal, labiale
labialiseer, ge-
labiel, -e
labiliteit
labiodentaal, ..tale
labirint, -e 16.13
labium, -s of labia
31 - 60 van 1155 | « Vorige | Volgende »