Pharos Tuis | pharos.co.za » | PharosAanlyn » | Veel Voorkomende Vrae
Kies Lyste »
Lyste
X
Sluit die volgende lyste in:
Woordelys
Afkortingslys
Buitelandse geografiese name
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Belangrike gebruiksinligting oor die Woordelys »
faksimileer, ge-
faksmasjien, -e
faksnommer, -s
faktitief, ..tiewe
faktor ( getal; omstandigheid ), -e 17.18 (b)
faktor ( leier ), -s 17.18 (b)
faktoranalise, -s
faktoriseer, ge-
faktotum, -s
faktureer, ge-
faktuur, ..ture
fakultatief, ..tiewe
fakulteit, -e
fakulteitsbeampte,  s 17.14
falangis, -te
falangisme
falanks, -e
falie ( doek ), -ë of -s
faliekant
faljiet
fallies, -e
fallisme
fallus, -se of falli
falsaris, -se
falset, -te
falsitas ( regsterm )
falsiteit, -e
fameus, -e
familiaal, ..liale
familiaar, ..liare, of familiêr, -e 16.12
31 - 60 van 705 | « Vorige | Volgende »